Die Geformeerde Hoërskool Dirkie Postma het ‘n geslaagde Kaskar wedren gehou
ADVERTISEMENT
Die Geformeerde Hoërskool Dirkie Postma het verlede week ‘n heerlike pretweek gehad wat uiteindelik uitgeloop het op ‘n baie geslaagde kaskarwedren. Hier is sommer baie spangees gebou van graad 7 tot by die sportiewe onderwysers.










