Hiermee Geformeerde Skool Dirk Postma Dagbestuur 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die dagbestuur van 2025. Mag die Here julle seën met die nodige wysheid vir hierdie mooi taak.
- Voorsitter: Heinrich Goodey
- Ondervoorsitter: Marinda Boersema
- Bestuurslid: Grethe Visser
- Bestuurslid: Henri van Alten
- Bestuurslid: Theophillus Mnisi










