Wynland Netbalproewe prestasie vir Worcester-Noord Primêre Skool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Worcester-Noord Primêre Skool meisies wat by die Wynland-Noord proewe deurgedring het na die Wynland proewe.
o.11
Karli le Roux
o.12
- Jancke van Zyl
- Elrine du Toit
- Zani le Roux
o.13
- Zeta George
- Lizel Fölscher
Hierdie meisies neem op 9 Mei deel aan die Wynland netbalproewe. Baie sterkte! Ons is baie trots op julle!










