‘n Suksesvolle Netbalfees vir Laer Meisieskool La Rochelle
ADVERTISEMENT
Laer Meisieskool La Rochelle het verlede naweek die voorreg gehad om ‘n baie geslaagde Netbalfees op ons skoolterrein aan te bied. Meer as 300 netbalspelers, ondersteun deur afrigters en ouers, het gedurende Vrydag en Saterdag aan die fees deelgeneem.
“We are pleased to say that all our guests had a lot of praise for the high standard that the festival was presented upon. This would not have been possible without the involvement of our Netball Organiser, Mrs Taryn Harmse, all the Little Larrie staff and members of our PTA, who managed the food stalls for the day.” Ons bedank graag ook ons borge wat die dag ondersteun het: Boer & Butcher Paarl, Pêrel Sport, Oasis Paarl, La Mode Skoolklerewinkel en Zomerlust SPAR.














