Primêre Skool Jordania tennis nuus
ADVERTISEMENT
Lize-Mari leerder van Primêre Skool Jordania het die afgelope naweek aan die Noord Kaap TSA Mini Tennis Toernooi deelgeneem en behaal ‘n 4de plek in haar enkelspel. Sy en haar dubbels maat wen die Dubbels Finaal. Geluk Lize-Mari.









