Hoërskool Despatch lewer netbalspelers van formaat
ADVERTISEMENT
Waar wenners gevorm word! Hoërskool Despatch lewer nie net netbalspelers van formaat nie, ons vorm ook leiers. Die volgende leerders het nie net die Oos-Kaapnetbalspan gehaal nie, maar die eer om as kapteine van hul onderskeie spanne gekies te word het hul ook te beurt geval. Baie geluk aan die volgende spelers:
- Anke Britz
- Mede-kaptein Oos-Kaap 0.18 span
- Kayleigh Coufmann
- Kaptein Oos-Kaap 0.14 span
- Kayla van Tonder
- Onder-kaptein Oos-Kaap 0.14 span
- Mieke van Tonder
- Kaptein Ikhala 0.14 span
![]()










