Laerskool Eikestad Netbal Provinsiale Spanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad is baie trots op Megan Mackie, wat tot die o.13 Wes-Kaap Willows Netbalspan vir 2024 verkies. Dit is ‘n ongelooflike prestasie! Megan en haar span gaan tydens die Junie-skoolvakansie aan die 2024 SASN All Ages Netbaltoernooi te Boksburg, Gauteng deelneem.
6 Eikie-Netbalspeelsters is ook gekies vir Wynlandspanne.
o.11:
- Jóco Claasens
- Zaina Haggar
- Alcka Samuels
o.12:
- Nina Smit
o.13:
- Lana Pollard
- Mariella Johnso
- Megan Mackie
Baie sterkte, Eikestad is baie trots op julle.
















