Laerskool Park netbal prestasies
ADVERTISEMENT
Laerskool Park netbal prestasies: Elrie van Wyk is in die Wes-Kaapspan ingesluit. Baie geluk, Elrie. Jy hou Park se naam hoog.

Elrie van Wyk
Mila Smit het haar o. 11-Edenkleure ontvang. Baie mooi, Mila! Dit is ‘n groot prestasie.

Mila Smit
Cara Brönn en Heiley-Rose Erasmus is in die o. 12-Edenspan ingesluit. Baie geluk, ons is trots op julle!

Cara Brönn en Heiley-Rose Erasmus









