Laerskool Stulting Netbal
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Netbal Oos-Kaap Kampioenskappe o.12 en o.13 Uitslae 2025. Ons o.12 en o.13 netbalspanne het onlangs aan die Oos-Kaap Kampioenskappe in Komani deelgeneem.
o.12 Uitslae
- Wen teen Nkozo 16-7
- Wen teen Oakwood 17-2
- Verloor teen Sunridge 9-14
- Wen teen Delrose 15-9
![]()
o.12’s begin met uitspeel rondtes:
- Kwartfinaal: Wen Hudson 11-9
- Semifinaal: Wen Verkenner 14-9
- Finaal: Wen South Bourne 14-10
Stulting se o.12 netbalspan eindig 1ste plek in die Oos-Kaap en dring deur na die SA Kampioenskappe wat in Julie in Polokwane sal plaasvind. Stulting se o.12 netbalspan word dus gekroon as die Oos-Kaap Kampioene!
o.13 Uitslae
Wen Ntilini 12-0
Gelykop Summerwood 4-4
Wen Pellsrus 9-0
Begin met uitspeelrondtes
Wen Elliot 17-4
Verloor Sunridge 2-20
Die o.13’s speel uit vir 3/4 plek teen Summerwood, maar verloor 4-14
Die o.13’s eindig algeheel 4de in die Oos-Kaap! Baie geluk! Ons is baie trots op julle!
Baie geluk aan albei spanne. Ons is trots op julle!
![]()










