Hoërskool Witteberg is trots op hul Vrystaat tennisspelers
ADVERTISEMENT
Na afloop van die Vrystaat Tennisproewe is vier Hoërskool Witteberg leerders in die Vrystaat Skole span ingesluit. Op die ranglys lê die volgende Wittebergers as volg:
Dogters o.15:
Zané Wessels – 3e
Marinelle Oelofse – 6e
Seuns o.15:
Evan Nieuwoudt – 1e
Hugo van Strijp – 7e

Van links:Zane Wessels, Marinelle Oelofse, Evan Nieuwoudt en Hugo van Strijp








