Hoërskool Grens leerders verwerf Oos-Kaap kleure vir tennis
ADVERTISEMENT
Adrio Fourie van Hoërskool Grens het sy Oos-Kaap-kleure in tennis verwerf na sy deelname aan die Synergy Cup Tennistoernooi (Grens, WP, Boland en Noord-Kaap) op 24 en 25 Februarie 2023 in Makhanda. Hy is vir die derde jaar opeenvolgend lid van die Oos-Kaap o.19A-seunspan.










