Laerskool Courtrai se o.13 tennisspanne word as die wenners gekroon van die Swellendam tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai se o.13 tennisspanne het aan die Swellendam tennistoernooi deelgeneem, waar hul as die wenners gekroon is.

Vlnr Leané Troskie (gr.7), Kyle Liebenberg (gr.6), Münke Blom (gr.6), Joshua Hattingh (gr.7), Mienke Troskie (gr.6), Liam Lang (gr.7), Anouk Thirion (gr.7), Andreaz du Randt (gr.7) Swellendam tennistoernooi









