Hoërskool Dirkie Uys tennisspoelers vaar puik by die Kavaliers Proewe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys tennis leerders het uitstekend gevaar by die Kavaliers Proewe in Stellenbosch en Paarl. in Stellenbosch en Paarl.
O.19 Meisies:
- Liebe van Schalkwyk
- Anesce du Toit
O.19 Seuns:
- Franco Rust










