Hoërskool Durbanville leerder verteenwoordig die WP o18B hokkiespan
ADVERTISEMENT
Kiara Kömmer van Hoërskool Durbanville verteenwoordig die WP o18B span in die A seksie van die SASHOC hokkie Nasionale toernooi wat plaasvind in Kwa Zulu Natal – haar span eindig 9de.










