Hoërskool Parel Vallei tennisspeler is sewende in SA
ADVERTISEMENT
Meri Sandenberg, eerstespantennisspeler van Hoërskool Parel Vallei, al is sy slegs in Graad 9, is tans 7de in Suid-Afrika in die o.15-ouderdomsgroep geplaas.
![]()