Afrikaanse Hoër Meisieskool tennisspeler wys haar staal in Benoni
ADVERTISEMENT
Jessé de Villiers (gr.10) van Afrikaanse Hoër Meisieskool het die naweek (so tussen die Interskole deur) aan die Baseline UTR Challenger Tennistoernooi in Benoni deelgeneem. Die toernooi het slegs ‘n ope afdeling, wat junior en senior spelers insluit. Sy wen die finaal 6-3, 6-4!












