Laerskool Rooihuiskraal tennisspanne spog met puik resultate
ADVERTISEMENT
Dit was ‘n fantastiese dag op die tennisbane met die Rooimiere se spel wat puik resultate opgelewer het! Laerskool Rooihuiskraal tennisspelers het te staan gekom teen LS Elarduspark, LS Louis Leipoldt, LS Swartkop en LS Hennopspark. Baie geluk Rooimiere! Rooimier Trots!
- 1ste Span seuns wen 43-12.
- 1ste Span dogters wen 33-22.
- 2de Span seuns verloor 27-28.
- 0/11 Seuns wen 22-21.
- 0/11 Dogters Span (span 2) wen 30-13.
- 0/11 Dogters Span (span 2) verloor 18-25.
















