Laerskool Pretoria-Oos
Laerskool Pretoria-Oos tennisspelers kook aan die GN Kampioenskappe
Laerskool Pretoria-Oos is ongelooflik trots op ons tennisspelers! Ons sterre het aan die GN Kampioenskappe deelgeneem en puik presteer! Uitslae: Enkels Ruben Brecher – ...Laerskool Pretoria-Oos tennis seuns skitter aan die St Benedicts tennistoernooi
Geluk aan die Laerskool Pretoria-Oos tennis seuns wat aan die jaarlikse St. Benedicts tennistoernooi deelgeneem het en 2de plek behaal het. Ons is trots ...LS Pretoria-Oos Ope tennisspanne presteer aan die Bethlehem Tennistoernooi
Laerskool Pretoria-Oos Ope tennisspanne het Augustus aan die Bethlehem Tennistoernooi deelgeneem. Baie geluk aan ons seuns wat 2de plek behaal het!Laerskool Pretoria-Oos tennis wys hul staal teen ander top skole
Baie geluk aan ons tennis seuns en dogters wat vanaf 26 Februarie tot en met 1 Maart aan die tennistoernooie te Grey en Oranje ...Laerskool Pretoria-Oos se atlete skitter aan die distriksbyeenkoms
Laerskool Pretoria-Oos se atlete het 28 Februarie 2025 by die distriksbyeenkoms deelgeneem! Hulle het alles gegee en dit vreeslik geniet. Onthou in ons oë ...Tennis uitslae vir Laerskool Pretoria-Oos
Laerskool Pretoria-Oos wen die Provinsiale Rising Star tennistoernooi en speel vanaf 25-27 Oktober 2024 in die Nasionale kampioenskappe wat in Benoni plaasgevind het. Ons ...Laerskool Pretoria-Oos Bergfiets prestasie
Ons is baie trots op ons dogters wie aan die Interprovinsale skole bergfiets kompetisie te Harrismith gaan deelneem het. Isbel Kuys Zane Spiegelhof Caitlin ...Laerskool Pretoria-Oos o.13 skaakspan behaal sewende plek in die finaal van die skoleliga 2024
Laerskool Pretoria-Oos o.13 skaakspan behaal sewende plek in die finaal van die skoleliga 2024. Geluk aan Phathu met 4,5 uit 5 wedstryde, wat aan ...Laerskool Pretoria -Oos skaakspan vaar puik
Laerskool Pretoris-Oos O.13 skaakspan behaal 7de plek in die finaal van die skoleliga 2024. Geluk aan Phathu met 4,5 uit 5 wedstryde, wat aan ...Laerskool Pretoria-Oos leerder het gekwalifiseer om aan die SA Landlope deel te neem
Jan-Henoch Le Roux (1ste foto aangeheg) Baie geluk aan Jan-Henoch Le Roux leerder van Laerskool Pretoria -Oos wie gekwalifiseer het om aan die SA’s ...Die Laerskool Pretoria-Oos kore vaar uitstekend
Die Osiekore het aan ATKV Applous op 17 en 18 Mei deelgeneem. Ons is super trots op die Juniorkoor wat goud verwerf het, asook ...Die Laerskool Pretoria-Oos o.13 skaakspan presteer goed
Die Laerskool Pretoria-Oos o.13 skaakspan presteer goed.Laerskool Pretoria-Oos het aan die jaarlikse Bethlehem tennistoernooi deelgeneem
Laerskool Pretoria-Oos het vanaf 1-4 Mei aan die jaarlikse 0.11 Bethlehem tennistoernooi deelgeneem. Die seuns bereik die B-Afdeling se finale rondte en eindig algeheel ...Laerskool Pretoria-Oos leerders word gekies om die Northerns spanne te verteenwoordig
Baie geluk aan hokkiespelers Li-May Swanepoel en Mia Buys wat die Northerns inhuldiging bygewoon het. Die dogters is gekies om twee van die spanne ...Hokkie prestasies vir Laerskool Pretoria-Oos
Baie geluk aan Laerskool Pretoria-Oos hokkiespelers Li-May Swanepoel en Mia Buys wat gekies is om deel te wees van die Northerns Blues hokkie oefengroep.Laerskool Pretoria-Oos netbalspeler dring deur na die Interdistrik proewe
Laerskool Pretoria-Oos leerder Ronewa Matshikiri het deurgedring na die Interdistrik(Tshwane) proewe. Baie geluk Ronewa!Laerskool Pretoria-Oos speel bobaas tennis
Laerskool Pretoria-Oos se A-span tennis dogters het vanaf 28 Februarie tot 2 Maart aan die Amanda Coetzer tennistoernooi te Bloemfontein deelgeneem. Die Osies het ...Laerskool Pretoria-Oos atlete vaar uitstekend
Laerskool Pretoria-Oos is baie trots op hul atlete se prestasies. Isabelle Struwig behaal 4de plek Diskus dogters o.12 en 4de plek Gewigstoot dogters o.12 ...Laerskool Pretoria tennisuitslae
Laerskool Pretoria-Oos se seuns en dogters het gedurende die week van 23 – 27 Oktober 2023, aan die jaarlikse Gauteng Noord Skole Tenniskampioenskappe deelgeneem. ...Laerskool Pretoria-Oos leerder haal 8ste plek in wiskunde kompetisie
Laerskool Pretoria-Oos leerder Zak Prinsloo Gr 3 het deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie, wat deur die Departement van Onderwys aangebied is. Hy het ...Laerskool Pretoria-Oos kwartaal 3 uitblinkers
Laerskool Pretoria-Oos se eie slimkop. Simo van der Woude het aan die Natuurwetenskappe en Tegnologie Olimpiade deelgeneem wat deur die Departement van Onderwys aangebied ...Laerskool Pretoria-Oos kultuur leerders presteer
Koor: Laerskool Pretoria-Oos is trots op ons Juniorkoor wat 2de plek behaal het by die ATKV Applous kompetisie, Juniorafdeling, Pretoria streek. Redenaars: Miekela Botha, ...Laerskool Pretoria-Oos atlete dring deur na provinsiale byeenkoms
Laerskool Pretoria-Oos is baie trots op die Osies wat deurgedring het na die Gauteng Provinsiale Atletiek byeenkoms. Safran Fourie – Seuns o.13 Diskus Daniélla ...Laerskool Pretoria-Oos kyk terug op ‘n suksesvolle Tennis liga
Laerskool Pretoria-Oos kyk terug op ʼn suksesvolle liga waar daar 16 spanne in Kwartaal 1 en 3 ingeskryf het. In Kwartaal 1 het vier ...Laerskool Pretoria Ons het ‘n opwindende tenniskwartaal agter die rug
Gedurende Kwartaal 4 van 2022, het Laerskool Pretoria-Oos ʼn opwindende tenniskwartaal agter die blad. Die OPE A-Seuns het 17 en 18 September aan ʼn ...LS Pretoria-Oos Junior en Seniorkoor het ‘n suksesvolle koorseisoen agter die rug
Laerskool Pretoria-Oos se junior- en seniorkoor het ‘n uiters besige en suksesvolle koorseisoen agter die rug. Albei kore het praguitslae behaal in die ATKV ...



























