LS Gericke tennisspelers gekies vir Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe
ADVERTISEMENT
Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe
Laerskool Gericke is baie trots op Nina du Toit (o. 12), Johan Morkel (o.12), Christiaan du Toit (o. 11) en Mienka du Toit (o. 11) wat uitgenooi is om aan die Wes-Kaap Kavaliers-tennisproewe deel te neem op 1-3 Desember. Dit is reeds ‘n groot prestasie om net na hierdie proewe toe uitgenooi te word. Laerskool Gericke hou styf duim vas vir julle!
Johan Morkel
Mienke du Toit, Christiaan du Toit en Nina du Toit










