Hoërskool Dirkie Uys tennis nuus
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys tennis nuus: Wes-Kaap Kavaliers-2 van Hoërskool Dirkie Uys se leerders is in die Wes-Kaap Kavaliersspan opgeneem wat 26-29 Maart in Pretoria aan die Interpro-toernooi gaan deelneem.
Alica Bester
Liebe van Schalkwyk
TENNIS: 17-18 Februarie Bredasdorp Senior Tennistoernooi: Ons senior spelers het aan die Bredasdorp Senior Tennistoernooi deelgeneem. Hul speel in die finaal teen HS Durbanville en eindig 2de! Uitslae:
- Vrydag: HS Dirkie Uys 31 – 18 Charlie Hofmeyer,HS Dirkie Uys 38 – 11 Paarl Vallei
- Saterdag: HS Dirkie Uys 38 – 11 Paarl Vallei, Finaal teen Durbanville
V.l.n.r. Enro Rust, Walter Bester, Gert van Schalkwyk, Hermann Hartung, Enro Rust, Alica Bester, Anesce du Toit, Zia van Dyk, Liebe van Schalkwyk, Lize Bester










