Laerskool Eversdal Wp tennisspelers verteenwoordig die Synergy Cup
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Eversdal Primary het WP-tennis die afgelope naweek by die Synergy Cup verteenwoordig.
- Ben Kuffner
- Mnr. Heru Redelinghuys (Tennishoof)
- Janu Lerm,
- Gerhard Troskie,
- Mnr. Gys Burger (Skoolhoof)
- Linke Esterhuizen










