Hoërskool Labori leerder maak al die regte skuiwe op die skaakbord
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Labori leerder Zion Joseph wat aan die Wes-Kaapse Skaakkampioenskappe in George deelgeneem het. Zion het as deel van die Kaapse Wynlandspan deelgeneem en ons voorwaar trots gemaak met pragtige uitslae.











