Laerskool Vastrap neem deel aan die Spartan Skaakkompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Vastrap spelers wat vanaf 23 – 25 Mei aan die Spartan-skaakkompetisie in Kimberley deelgeneem het.
Ons is trots op die leerlinge:
- Zeany Weideman: 12de in haar groep.
- Kean Weideman: Negende is sy groep.
- Levi Botes: Tweede in sy groep.
- Iewan Botha: Vierde in sy groep.
- Luca Coetsee: Tiende in sy groep.










