Primêre Skool Naudeville leerders word uitgenooi na die Lejweleputswa Interskaak toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville leerders wat uitgenooi is om deelteneem by die Lejweleputswa Interskaak toernooi wat plaasvind op 20 en 21 September by HTS in Welkom:
- Adriaan du Toit Gr. 6
- Keaton Neuhoff Gr. 2
- Eugene Smith Gr. 3
- Brendon Dicks Gr. 5
- Johandré du Plessis Gr. 4
- Johan Bekker Gr. 6
- Diaan van Brakel Gr. 6
Ons is baie trots op julle!
![]()










