Laerskool Wierdapark leerders neem deel aan die Skaakkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan Laerskool Wierdapark wat aan die Provincial Individual Skaakkampioenskappe by Hoërskool Randburg deelneem!
- Sanli van Zyl
- Ruan van der Westhuyzen
- Simon Barkhuizen
Ons glo in julle! Geniet elke oomblik!











