LS Bredasdorp skaakspelers neem deel aan St Michaels kompetisie
ADVERTISEMENT
Skaak te St Michaels Primary
Laerskool Bredasdorp het altesaam 9 BD’s Skaak spelers gehad wat aan die St Michaels se Skaak kompetisie gaan
deelneem het naamlik:
- James Roelofse
- Minki Mini
- Daniel Stodard
- Jim Chrisrie-Smith
- Nathan Basson
- Mya Baaitjies
- Luciano Vigaro
- Ivan Henning
- Nicholis Henning
Baie geluk aan Nicholis Henning, o.10, 2de plek asook Jim Christie-Smith, o.14, 3de plek. Mooi so julle!













