Laerskool Gansbaai skaakspelers vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan die Overberg skaakspelers wat vandag en môre aan die proewe deelneem by die Westelike Provinsie Skaaktoernooi te George. 22 Leerders van Laerskool Gansbaai is deel van die span.
- Onder 9 Meisies:Anneke Du Preez, Sylvie Pretorius, Anrisca van Geems, Vera Du Plessis, Leah Dreyer.
- Onder 9 Seuns: Alexander Zimber, Heinrich Buhr, Hanro Coetzer.
- Onder 11 Meisies: Danielle-Anne Stevens, Alet du Preez, Skylar Beyers, Esme Collins, Karlien Otto, Gretchen Buhr, Johanne Otto, Eron Fortuin.
- Onder 11 seuns:Taylor Otto
- Onder 13 Meisies: Michaely Arendse, Luandi van der Linde, Gabby Badenhorst, Anika Nel
- Onder 13 Seuns: Ewie Fourie
Ons wens ons Gansies sterkte toe.

Baie geluk aan Michaely Arends en Anneke Du Preez wat opgeneem is in die WP skaakspan.










