Laer Volkskool neem deel aan SBCU Proewe in Graaff-Reinet
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 12 April is ’n volgende rondte van die SBCU-proewe by Laer Volkskool in Graaff-Reinet gehou.
- Marize Retief wen al 6 haar rondtes en verwerf goud in die o.10-afdeling.
- Jurian Retief wen al 5 sy rondtes en verower goud vir seuns o.12.
- Burger Slabbert wen 3 van sy rondtes.
- Zandrich Cornelius wen 2 rondtes en speel 1 gelykop.
Baie geluk aan al hierdie spelers – julle is uitstekend!












