Hoërskool Centurion leerders presteer by die Bergfiets MTB Series
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders wat aan die Berfiets MTB Series by Riversands Farm Village deelgeneem het. Ons is trots op elke deelnemer wat Hoërskool Centurion verteenwoordig het.
Die volgende twee leerders het onder die top tien geëindig:
- Allanah Barac (o. 17) – 3de plek
- Darian Barac (o.17) – 6de plek
Mooi so, Woeries!















