Hoërskool Durbanville leerders is in voorbereiding vir die Bergfiets Nationals
ADVERTISEMENT
Sterkte aan Hoërskool Durbanville bergfietsryers, Henri, Jolynn, Christiaan, Stephan, Malan en Ryan met die laaste voorbereiding voor Bergfiets Nationals, wat 4-5 Oktober by Hoërskool Piet Retief plaasvind.










