Hoërskool Oos-Moot bergfietsryers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Oos-Moot se bergfietsryers met hul puik prestasies by die Cycle Lab School MTB Series!
- Cloë Muller behaal ’n uitstekende 4de plek op die podium in die o/18 dogters afdeling.
- Leam van Veenhuyzen ry sterk en eindig 5de in die o/15 seuns afdeling.











