Hoërskool Nylstroom gholf-eerstespan is deur na die Limpopo finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Nylstroom Eerstesspan gholfspan wat deur is na die Limpopo finaal!
Spelers:
- Marco van Rheede
- Willie Kruger
- Ricardo Vlok
- Peet Snyman
- Tiaan Koelewyn
- Driaan du Plessis
- Altus Roos
Ons is trots op julle vasberadenheid en prestasie. Sterkte vir die volgende rondte julle maak Hoërskool Nylstroom trots!










