Laerskool Goedehoop se Bergfietspan presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop se Bergfietspan het ons in die 3de plek in Mpumalanga in getrap tydens die Mpumalanga Finaal wat plaasgevind het op Saterdag, 23 September 2023 te Mankele. Top 10 plekke was Erik du Plessis met 8ste – Sub Nipper Seuns, Sebastiaan Matthee 6de – Nipper Seuns en Chinike Reed 7de – Sub Junior Meisies. Ons is baie trots op hulle!

Bergfiets MPU Finaal Voor: Edrian Osborne, Stephen Mouton, Stian Storm Middel: Hanno Luwes, JR Jansen van Vuuren, Kian Osborne, Brandt du Plessis, Ethan van der Waldt, Gareth Smith, Lianè Rust Agter: Marisa Mouton, Lumé Storm, Schalk van As, Chinike Reed (7de), Monique Phillips, Lourens de Jager, Sebastiaan Matthee (6de) Afwesig: Erik du Plessis (8ste)









