Laerskool George-Suid bergfietsryers neem aan die Suid-Kaap Skoleresies deel
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid se bergfietsryers het Saterdag, 9 Mei aan die Suid-Kaap Skoleresies #2 by Saasveld deelgeneem. Die ryers het die nat modderpaadjies voluit getrap en hul beste gegee. Uitslae:
Ivah Steyn – 1ste plek (Nipper)
Ania van Rooyen – 1ste plek (Sub-jnr)
Anja Krugell – 2de plek (Sprog)
Walter vd Merwe – 2de plek (Sprog)



















