Hoërskool Ermelo leerder presteer weer op bergfiets
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Luzaan Durand, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, wat op Saterdag 29 Julie aan die Trailseeker GTN deelgeneem het. Sy behaal ’n vyfde plek in haar ouderdomsgroep en eindig vier-en-twintigste van al die dames. Baie geluk, Luzaan![]()










