Primêre Skool Naudeville redenaars skitter deur na ATKV Semi-Finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Elle-Anne Roper en Lenique Loggenberg leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die semi-finale rondte van ATKV-Redenaars wat 22 Mei plaasvind. Ons Naudies is baie trots op julle!










