Redenaars prestasie vir Hoërskool Overvaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die drie leerders van Hoërskool Overvaal wat op 22 – 25 April aan die ATKV-Redenaarskompetisiese eerste uitdunronde by Hoërskool Linden deelgeneem het en dring deur na die semifinal ronde. Ons is trots op julle.










