Laerskool Van Riebeeckstrand Primary leerders blink uit by die ATKV Redenaars
ADVERTISEMENT
Na twee maande se voorbereiding het twee van Laerskool Van Riebeeckstrand Primary, Katrien & Liela Robbertse, op 23 April 2024 deelgeneem aan die ATKV Redenaars by Jan van Riebeeck Hoërskool. Twee honderd Gr.4 en Gr.5 mededingers! Wat ‘n wonderlike ervaring en lekkerte om ons skool te kon verteenwoordig tussen leerders van regoor die Wes Kaap! Nuwe vriendskappe is gemaak en ons sien uit om weer ons Riebie stempel af te druk by sulke lekker klets-in-Afrikaans geleenthede!
Tema woord 1: Grond.
- Gesondheid uit die gronduit. Liela Robbertse
Tema woord 2: Foto’s.
- My oë, my beste Kamera ooit! Katrien Robbertse










