Hoërskool Upington leerders deur na semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Uppies wens graag ons redenaars wat deur is na die semi-finaal van die ATKV-redenaarskompetisie hartlik geluk!
Hulle is:
- Lienke Loots
- Bea Avenant en
- Jané Stolper
Baie geluk julle en sterkte vir die voorbereiding van die volgende rondte.












