Laerskool Eversdal
-
Laerskool Eversdal leerders deur na halfeindstryd van die ATKV Redenaars
Baie geluk aan Klara van Zyl (Gr. 6) en Anine Jacobs (Gr. 3) van Laerskool Eversdal wat vanjaar deurgedring het na die halfeindstryd van ... -
Laerskool Eversdal swemmers kook aan die SA Junior Swemkampioenskappe
Laerskool Eversdal swemmers, Anna Horn en Daniël Barnard het die afgelope vakansie aan die SA Junior Swemkampioenskappe by UWK deelgeneem. Daniël het in al ... -
Laerskool Eversdal hokkiespelers is verkies tot die o.13 WP-Spanne
Die volgende Laerskool Eversdal hokkiespelers is verkies tot die o.13 WP-Spanne wat tydens die Junie vakansie aan die onderskeie Nasionale- (o.13A) en Sonetoernooie (o.13B ... -
Laerskool Eversdal hou Opedag
Op Saterdag, 8 Maart 2025, het Laerskool Eversdal sy deure oopgemaak vir toekomstige ouers om die skool te besoek. Ouers en toekomstige Evers het ... -
Laerskool Eversdal atlete verwerf WP-kleure
Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Everdal wat op Donderdag, 27 Februarie WP-kleure verwerf het. Ons wens hierdie atlete sterkte toe vir ... -
Laerskool Eversdal Wp tennisspelers verteenwoordig die Synergy Cup
Die volgende leerders van Laerskool Eversdal Primary het WP-tennis die afgelope naweek by die Synergy Cup verteenwoordig. Ben Kuffner Mnr. Heru Redelinghuys (Tennishoof) Janu ... -
Laerskool Eversdal Primary School had their annual Swim Gala
The following schools participated in the gala: Durbanville, Curro Durbanville, Kenridge, Table View and De Hoop! It was an incredible afternoon filled with exciting ... -
Laerskool Eversdal Grondslagfase Atletiekbyeenkoms
Laerskool Eversdal Grondslagfase Atletiekbyeenkoms het op Donderdag, 23 Januarie 2025, plaasgevind. Dit was ook die Gr. 1-leerders se eerste Atletiekbyeenkoms waaraan hulle deelgeneem het. ... -
Laerskool Eversdal swemgala 2025
Laerskool Eversdal het op Dinsdag, 4 Februarie hulle jaarlikse swemgala gehad waar die swemmers van die skool deelgeneem het en hul talente in die ... -
Laerskool Eversdal Grondslagfase Atletiekbyeenkoms 2025
Laerskool Eversdal Grondslagfase Atletiekbyeenkoms het op Donderdag, 23 Januarie 2025, plaasgevind. Dit was ook die Gr. 1-leerders se eerste Atletiekbyeenkoms waaraan hulle deelgeneem het. ... -
Laerskool Eversdal Prysuitdeling
Laerskool Eversdal Prysuitdeling: Vaktoekennings Hoofleiers Spesiale Toekennings -
Die o. 8 Stars van Laerskool Kathu het geskitter tydens die mini-kriekettoernooi
Die o. 8 Stars van Laerskool Kathu het geskitter tydens die mini-kriekettoernooi by die Kathu Krieketklub. -
Eversdal Primary School’s Junior and Senior choirs participated in the Kaapse Afrikaanse Eisteddfod
Both Eversdal Primary School’s Junior and Senior choirs participated in the Kaapse Afrikaanse Eisteddfod this afternoon, and they did not disappoint! Our Junior Choir ... -
Four Eversdal Primary School marimba groups participated in the Eisteddfod
Four Eversdal Primary School marimba groups participated in the Eisteddfod, and their hard work paid off with impressive results. Al vier groepe het aan ... -
Laerskool Eversdal o.13 A hokkiedogters presteer
Baie geluk aan Laerskool Eversdal o.13A hokkiedogters wat 3de plek behaal by die Topskole. Well done, girls! You played with determination and skill, making ... -
Skitter prestasies deur Laerskool Eversdal netbalspelers
Skitter prestasies deur Laerskool Eversdal netbalspelers: o.12A-Span Beklee Tweede Plek In Die Wes-Kaap: Baie geluk aan ons o.12A-netbalspan wat Saterdag het aan die Wes-Kaap ... -
Laerskool Eversdal karateka verteenwoordig die WP
Laerskool Eversdal karateka Thalia Bornman het W.P. verteenwoordig by die 2024 KSA (Karate Suid-Afrika). Thalia was tweede in die land in haar ouderdomsgroep vir ... -
Laerskool Eversdal o.13 rugbyspelers verwerf hul WP kleure
Baie geluk aan Conrad Greyling, Bryce Paulsen, en Liam Nöthling wat WP Kleure vir o.13 rugby ontvang het. Baie geluk manne, Laerskool Eversdal is ... -
Eversdal Primary School U12 Hockey achievers
Eversdal Primary School Western Province Primary Hockey District North Zonal Players. Congratulations to all our hockey players! -
Laerskool Eversdal seniorkoor kwalifiseer vir die ATKV-Applous finaal
Laerskool Eversdal seniorkoor kwalifiseer vir die ATKV-Applous Finaal wat van 24 tot 27 Julie in die Kaapstad Stadsaal sal plaasvind. We are very proud ... -
Eversdal Primary School Mountain Biking results
Daniël Fouche and Mia Malan have been awarded Western Cape Colours for Mountain Biking in the Cross Country Olympic category. Well done, you two! ... -
Eversdal Primary School learners received WP colours for chess
The following Eversdal Primary School learners received Western Province Schools Colours for Chess: Douglas Faure, Sebastian Muizenheimer, and Katja Geldenhuis. Congratulations Evers! -
Laerskool Eversdal ATKV Redenaars presteer
Emma Kriek het haarself onderskei tydens die Wes-Kaap semi-finaal in die ATKV-Redenaarskompetisie deur, deur te dring na die Nasionale rondte waar sy teen die ... -
Laerskool Eversdal Prysuitdeling
Laerskool Eversdal Prysuitdeling: Skoolhooftoekenning: Principal’s Award Skoolhooftoekenning Dux Learner Sport Kultuur Everraad 2024 Hoofleiers 2024 Baie geluk aan ons hoofleiers vir 2024. -
Laerskool Eversdal leerders vaar uitstekend in kultuur
Laerskool Eversdal leerders vaar uitstekend in kultuur Gedig: Veels geluk aan Nina Kotze! Sy het ingeskryf vir die kompetisie ” Ink Skryf In Afrikaans”. Sy ... -
Robotika Olimpiade prestasie vir Laerskool Eversdal
Laerskool Eversdal se leerders het aan die World Robotic Olympiad 2023, deelgeneem. Dit was `n ongelooflike ervaring vir ons leerders. Albei spanne het `n ... -
Laerskool Eversdal leerders blink uit in sport
Laerskool Eversdal leerders blink uit in sport: Topskole: Ons o.13A Netbalspan het Nasionaal deelgeneem aan die SA Topskole in Boksburg 9-10 Augsustus 2023 en ... -
Provincial colours for Eversdal Primary School sport stars
Provincial colours for Eversdal Primary School sport stars. Western Province Chess Western Province Hockey Western Province Netball Western Cape Netball Western Province Rugby -
Laerskool Eversdal kwartaal 1 hoogtepunte
Baie geluk aan die volgende atlete wat WP-Kleure verwerf het die afgelope naweek by die Westelike Provinsie Atletiekbyeenkoms. They have all been selected for ... -
Laerskool Eversdal Gr 7 Toekenningsaand
Laerskool Eversdal Gr 7 Toekenningsaand. Sportman en Sportvrou Kultuurleerder DUX leerder Skoolhooftoekenning Baie geluk aan ons Graad 7 leerders met die volgende Vaktoekennings vir ... -
BolandCurro DurbanvilleCurro Meridian PinehurstCurro UitzichtHoërskool BellvilleHoërskool De Villiers GraaffHoërskool DF MalanHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool LaboriHoërskool StellenbergHugenote HoërskoolLaerskool BastionLaerskool EversdalLaerskool MikroLaerskool OlifantsvalleiMonument Park High SchoolNorthern SuburbsOverbergPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighProtea Heights AcademyReddam House DurbanvilleRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl. Africa Genenis Archery (AGA) Wes-Kaap tree hierdie jaar op as gasheer vir ... -
LS Eversdal Kwartaal 3 nuus en prestasies
Adam Faria (Gr 3) has been invited to the A+ Abacus Maths Nationals that took place in Johannesburg. He achieved a silver award. There ... -
LS Eversdal sport prestasies
Hokkie: Ons is trots op ons o.13A-dogtershokkiespan wat eerste geeïndig het in die Durbell hokkieliga. Baie sterkte vir die Topskole wat Vrydag, 9 September ... -
WP-Kleure vir Laeskool Eversdal leerders
WP-Kleure vir Laeskool Eversdal leerders. Ons is baie trots op hierdie leerders wie WP-kleure behaal het. Netbal Hokkie Rugby Hier is die name van ...