Laeskool Eversdal onder 13 hokkiedogters is die Hokkie Topskole Toernooi wenners
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Eversdal o.13A hokkiedogters wat die Hokkie Topskole Toernooi gewen het! Ons harte bars van trots en ons is oorweldig deur julle deursettingsvermoë, spanwerk en gees. Julle het die Eversdal-vlag hoog laat wapper en ons almal só trots gemaak!










