Laerskool Eversdal Hoofleiers 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Eversdal se nuwe Hoofleiers vir 2026! Baie geluk aan die volgende leerders Jemma Lotter, Joné Burger, Ludolf Bester en Cole Geldenhuis.
Ons is ongelooflik trots op julle en sien uit om te sien hoe julle met integriteit, entoesiasme en empatie lei.“Ware leierskap gaan nie oor ’n titel nie, maar oor die verskil wat jy maak in die lewens van ander.”

Van links na regs: Jemma Lotter, Joné Burger, Ludolf Bester en Cole Geldenhuis.









