Hoërskool Dr EG Jansen Hoofleiers 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Dr EG Jansen hoofleiers van 2026! Ons sien uit na ’n jaar vol inspirasie, leierskap en trots. Mag julle met integriteit, passie en toewyding lei en ook die voorbeeld wees wat ander graag volg.














