Laerskool Worcester-Oos hoofleiers 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die hoofleiers wat vir 2025 aangekondig is by Laerskool Worcester-Oos. Ons wens julle sterkte toe met hierdie jaar wat voorlê en dit is vir ons ‘n voorreg om hulle bekend te stel:
- Hoofdogter – Jani van der Merwe
- Hoofseun – Gillren Cupido
- Onderhoofdogter – Elma Jacobs
- Onderhoofseun – Garren Cupido

van lnr: Elma Jacobs, Jani van der Merwe, Gillrin Cupido, Garren Cupido









