Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A hokkiedogters
ADVERTISEMENT
Kom ondersteun die eerstespan Vrydag 19 Augustus om 18:30 op die STB Astro:
AWSUM het met hul afrigters, Akhona Tongo en Rachelle Basson, gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Interskole te wagte wees van julle span?
Die ouers en die kinders gaan groot veggees van die dogters sien, asook mooi en goeie hokkie.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê in ons spoed! Baie spoed!
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Om seker te maak dat die speler nie net ‘n speler is nie, maar `n goed ontwikkelde dogter wat kan funksioneer in die lewe daar buite en ook om die dogter op die regte posisie te plaas, wat haar die beste gaan pas.
Hier is die o.19A hokkiedogters van Hoërskool Durbanville.

Amy ten Cate

Anli Turner

Anna-Mart Klem

Clereece Wilkinson

Emma Filby

Gretay Mayers

Gretha Truter

Isabelle Vlok

Islah Vorster

Jana Wessels

Kayla Viljoen

Kiara Kömmer

Lisa Kömmer

Marli Theunissen

Monja Neethling

Renée de Bruyn

Zané Grobbelaar
Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn hier.









