Hoërskool Bredasdorp leiers vir 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp leiers vir 2023. Baie geluk aan die volgende leerders wat as leiers gekies is om in 2023 op die VRL en Matriekraad te dien. Voorspoed vir die groot taak wat op hulle wag. Ons glo dat dit vir hul ‘n verrykende ervaring sal wees.

OP FOTO 4de ry van agter vlnr: Jeandré Human, Ruan Temmers, AJ Basson, Harold de Wet, John Dunn, Liam Engel 3de ry van agter vlnr: Johané Beukes, Elza de Kock, Amy Davids, Anelmari van Niekerk, Anna Pretorius, Amanda Gouws 2de ry: Suzanne Pretorius, Dea-né Daniells, Casey-Leigh Moses, Nozipho Ngwenya, Marisca Stipp 1ste ry: Brent Sinani, Lakeasha McDillon, Owethu Maqhutyana, Caydon Abrahams, Somé Louw









