Hoërskool Framesby Kultuur skep opwinding en geesdrif
ADVERTISEMENT
Op 12 Februarie het juffrou Schelbert vir Dewald Klaasen genooi om ons fotografieklub te leer hoe om sportfoto’s te neem. Met kamera en lens in die hand is hulle geesdriftig sportveld toe en al wat jy gehoor het was die geluid van knoppies en die opwinding van mooi foto’s wat na hul terug staar.










