Hoërskool Linden leerder skitter in fotografie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden leerder Phiané Oosthuizen het ‘n uitstekende 5de plek behaal by die “Photographic Society of South Africa” in die Junior Impala trofee afdeling. Sy het hierdie plek behaal deur al haar foto’s wat sy ingedien het deur die loop van die jaar. Welgedaan Phiané!

Phiané Oosthuizen









