Laerskool Bakenkop ontvang sertifikate vir fotografie
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop Ricardo Meredith ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Bakenkop het deelgeem aan die ATKV se landswye fotografie kompetisie. Hy het vir al vier sy foto’s wat hy ingeskryf het 2de plek gekry:
- Monochroom
- Stillewe
- Diere
- Landskap
Hy is ook as die naaswenner in sy ouderdomsgroep gekies. Baie geluk jong man!










