Hoรซrskool Garsfontein netbal skop seisoen op hoogtepunt af
ADVERTISEMENT
๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ . Garsies se eerste netbalspan het โn uitstekende toer tydens die Afrikaanse Hoรซr Meisieskool van Pretoria se jaarlikse Prestige-toernooi beleef. Die Garsies het bo-aan hul groep geรซindig en daarmee vir die eindstryd gekwalifiseer. In die eindstryd het Garsfontein teen die gasheer te staan gekom en met 21-24 die knie gebuig. Ons enigste nederlaag van die toernooi. Dit was โn strawwe tweestryd en daar was met die telling op 7-elk na die eerste kwart niks tussen die twee spanne te kies nie.
Garsies het teen rustyd โn voorsprong van 12-10 opgebou, maar na die derde kwart het Affies die voortou met 18-15 geneem. Garsfontein se doel, ๐๐ง๐ซ๐ข๐ค๐ ๐๐จ๐ฆ๐๐ซ๐ข๐ง๐ค, is na afloop van die toernooi as die ๐๐ฉ๐๐ฅ๐๐ซ ๐ฏ๐๐ง ๐๐ข๐ ๐๐จ๐๐ซ๐ง๐จ๐จ๐ข aangewys.
๐๐ฅ ๐๐ข๐ ๐ฎ๐ข๐ญ๐ฌ๐ฅ๐๐:
- klop Affies II 45-17
- klop Kempton Park 27-23
- klop Hoรซrskool Pietersburg 30-25
- klop Jeugland 38-7
- klop Witteberg 42-19
- klop Windhoek Gimnasium 38-29
- klop Wilgeririvier 46-23
- klop Fichardtpark 41-21
- verloor teen Affies 21-24
![]()










